‘n Meesleurende historiese roman.

Terwyl hy stap vanaf Buitenkant- tot bo in Roeland straat dink hy aan daardie stem op die skip. Wat soos goeie parfuum aan sy lyf vaskleef ~ die jaar is 1689. Maria van Riebeeck se geheime brief in sy verbleikte binnesak. Dogter van Maria de la Quellerie. Oom Jan se vrou.

Hoekom die nood stop op Saldanha?

‘n Vasberade Jaubert sit voet aan Tafelbaai; uitgemergel na ses maande ter see op die VOC seilskip Het Wapen van Alkmaar. Gejag deur ‘n Staat wat hul ééns beskerming belowe het – en ‘n nuwe belofte – 60 morgen grond en Vryburgherskap op Olifantshoek. Godsdienstige oortuiging en ‘n uitgestrekte, ongetemde land die kompas vir ‘n avontuur wat wag… en daardie stem.

Vlugtelinge wat ‘n onuitwisbare merk op hul ‘nuwe’ vaderland en taal sou maak. Dit is ‘n verhaal van intrige, verraad, geloof en sosiale klasse wat dié soort liefde verbied.

‘n Hart se verhaal. Om van liefde te hoor. In nuutgebore Afrikaans.

April 6, 1652

Jan van Riebeeck land aan die Kaap

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Erat enim res aperta. Ne discipulum abducam, times. Primum quid tu dicis breve? An haec ab eo non dicuntur?

?, 1658

Eerste Slawe uit Wes-Afrika land aan die Kaap

Aliter homines, aliter philosophos loqui putas oportere? Sin aliud quid voles, postea. Mihi enim satis est, ipsis non satis. Negat enim summo bono afferre incrementum diem. Quod ea non occurrentia fingunt, vincunt Aristonem., you can change me anytime click here,

?, 1662

Jan van Riebeeck verlaat die Kaap

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat.

?, 1664

Maria de la Quellerie sterf

?, 1674

Die Kasteel word herbou

?, 1688

Franse Hugenote land aan die Kaap

?, 1694

Eerste 11 plase aan Vryburgers toegewys

?, 1776

Olifantshoek word Franschhoek

?, 1834

Slawerny word afgeskaf